Onderwêreld [Underworld]

  • by Fanie Viljoen
  • Narrated by Anrich Herbst
  • 6 hrs and 0 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Eckardt Wilken is nuut in matriek by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Eckardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke - as moontlike verdagte en later as blootlegger van 'n gevaarlike ondergrondse projek.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

No customer reviews available

Book Details

  • Release Date: 02-04-2014
  • Publisher: Tafelberg