Dis ek, Anna [It's Me, Anna]

  • by Elbie Lötter
  • Narrated by Joanie Combrink
  • 6 hrs and 25 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

Most Helpful

Fantastiese hartsboek wat in jou siel invreet.

Ek Anna vertel die storie so oud solos die berge wat meer mense raak as wat mens bewus van wil wees .... Die euwel van die wêreld ... Ek kan nie wag vir die opvolg nie!
Read full review

- Laeticia Muller

Could not stop listening!,

What made the experience of listening to Dis ek, Anna [It's Me, Anna] the most enjoyable?

Knowing it is based on a true story


What did you like best about this story?

Narrator's passion


Have you listened to any of Joanie Combrink’s other performances before? How does this one compare?

No


If you were to make a film of this book, what would the tag line be?

Does the public prefer to not know the truth?


Any additional comments?

Very inspiring

Read full review

- B Seddon

Book Details

  • Release Date: 03-19-2013
  • Publisher: Tafelberg