Agter die skerms: Boek 1 [Behind the Scenes: Book 1]

  • by Karen Kingsbury
  • Narrated by Frieda Van den Heever
  • 11 hrs and 15 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Heerlike luisterstof vir ieder en elk. Agter die skerms Boek 1 vertel die eerste verhaal in die reeks wat handel oor twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wat die sendingveld in Indonesiƫ agterlaat vir die sendingveld van Hollywood. Liefhebbers van Karen Kingsbury se werk sal meegesleur word deur hierdie verhaal.
Please note: this audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

Most Helpful

Goeie storielyn

Would you recommend this book to a friend? Why or why not?

Miskien, omdat daar so min afrikaanse luisterboeke beskikbaar is.


What did you like about the performance? What did you dislike?

Dit was lank uitgerek en effe vervelig.


Was Agter die skerms: Boek 1 [Behind the Scenes: Book 1] worth the listening time?

Na Lien se langstaan skoene, 'n anti-klimaks.


Any additional comments?

Baie min opgewonde oombliikke.

Read full review

- Yvonne

Book Details

  • Release Date: 03-21-2013
  • Publisher: Lux Verbi